Stille Nag uit Rwanda (Audio)

R0.00

“Die wonderlike ding van Callixte is… dat hy vir Jesus ook nou persoonlik ken en eer in sy lewe en in sy werk waar hy ander blindes ophef. Dit maak ons harte baie bly en dankbaar!” Die kosbare stemboodskap met Stille Nag wat Callixte aan die Schoonbees gestuur het kan gratis afgelaai word. Hy is nommer 5 op die foto.

Lees in “Een Hart en Een Pad, vertelling 1” meer.

Gratis audio (kry dit via die koopproses)

1 review for Stille Nag uit Rwanda (Audio)

  1. Hennie Mouton

    Dis só kosbaar.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×