Terugbetalingsbeleid
Terugbetaling word slegs gedoen indien betaalde items nie beskikbaar is nie, maar indien daar tegniese foute met die gekoopte of gratis item is, kontak ons by info@waarheidinliefde.co.za
Gemelde terugbetaling sal binne 7 dae na betaling gedoen word.