Een Hart en Een Pad, vertelling 1

R0.00

Met hierdie reeks vertel drs. Wim en Bertha Schoonbee van hul jarelange leef van Jesus se liefde in Rwanda.  Hierdie is die eerste van ‘n reeks vertellings waarin hulle hul harte spontaan met lesers deel. Vir jare het Wim daar as ‘n oogspesialis gewerk en Bertha het onder andere met siggestremdes gewerk. Sy het die voorreg gehad om die nasionale doelbalspan se afrigter te wees. In die eerste brief neem Bertha ons terug na ‘n Kersfees in Rwanda. Sy deel ook ‘n besondere stemboodskap wat sy jare daarna van een van die kinders ontvang het – dit kan geluister word op die “Stille Nag uit Rwanda“-MP3.

Outeurs:     Dr. Wim en Bertha Schoonbee

Gratis e-dokument (kry dit via die koopproses)

2 reviews for Een Hart en Een Pad, vertelling 1

  1. Ellison Mouton

    Bertha se vertelling neem my saam na ‘n aand wat ek nie ken nie. En na mense waarvan ek nie geweet het nie. Dit raak my hart. Dit maak my opgewonde om die hand van die Here te sien in hulle lewens.

  2. Hennie Mouton

    Ek sien ook uit na al die volgende vertellings.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×