Verkorte simulasie van “Ons sonnestelsel 5” (simulasievideo)
R0.00
Gratis MP4 (kry dit via die koopproses)
Video: Verkorte simulasie van “Ons sonnestelsel 5”-video
Simuleerder: Hennie Mouton
Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Wat kan dalk gebeur as massiewe hemelobjekte van die buiteruim af deur ons sonnestelsel skiet? Natuurlik hang dit af van die objek se massa, spoed, trajek en tydsberekening. In een so scenario word gewys hoe die Aarde sy Maan kan verloor en self in ‘n baan kan beland wat lewe soos ons dit ken, sal vernietig. Hierdie MP4 wys ‘n gedeelte van die simulasie wat geloop het om “Ons sonnestelsel 5” te gemaak het. Die invallende objek verskyn eers 3/4 deur die video.
1 review for Verkorte simulasie van “Ons sonnestelsel 5” (simulasievideo)
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Koos Carstens –
Die maan breek weg van die aarde en beide volg daarna heeltemal nuwe wentelbane. Mens sal “Ons sonnestelsel 5” moet kyk om die volle storie te kry.