simulasie Archives - Waarheid in Liefde Produksies

Ons sonnestelsel 8.1 (video 1 oor verrassende Maanstrajekte)
The post Ons sonnestelsel 8.1 (video 1 oor verrassende Maanstrajekte) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Verkorte simulasie van “Ons sonnestelsel 5” (simulasievideo)
The post Verkorte simulasie van “Ons sonnestelsel 5” (simulasievideo) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Ons sonnestelsel 6.3 (video)
The post Ons sonnestelsel 6.3 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Ons sonnestelsel 6.2 (video)
The post Ons sonnestelsel 6.2 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Ons sonnestelsel 6.1 (video)
The post Ons sonnestelsel 6.1 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Ons sonnestelsel 5 (video oor potensieelgevaarlike invallende objekte)
The post Ons sonnestelsel 5 (video oor potensieelgevaarlike invallende objekte) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Ons sonnestelsel 4 (video van planeettrajekte en Venus se verbygange voor die Son)
The post Ons sonnestelsel 4 (video van planeettrajekte en Venus se verbygange voor die Son) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Ons sonnestelsel 3 (video)
The post Ons sonnestelsel 3 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Ons sonnestelsel 2 (video oor Maanfases en Sons- en Maansverduisterings)
The post Ons sonnestelsel 2 (video oor Maanfases en Sons- en Maansverduisterings) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Ons sonnestelsel 1 (video oor die planete, die Maan en Venus se fases en waarom Venus die môre- en aandster is)
The post Ons sonnestelsel 1 (video oor die planete, die Maan en Venus se fases en waarom Venus die môre- en aandster is) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.