Ons sonnestelsel 6.3 (video)
R30.00
MP4
Video: Ons sonnestelsel 6.3
Spreker: Hennie Mouton
Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Hierdie is die 3de video wat gaan oor die Son en Maan se trajekte ten opsigte van waarnemers op Aarde. Video’s 6.1 en 6.2 behoort eers gekyk te word. Dit konsentreer veral op Nelspruit waar verskillende maantrajekfases vir omtrent 6 jaar in elke 18.6 jaar siklus gesien kan word. In die orige omtrent 12 jaar kan net “normale” maantrajekte daar gesien word, soos altyd gebeur by alle stede en dorpe wat laer as -28.5 breedtegraad lê.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews