Ons sonnestelsel 6.1 (video)

R30.00

MP4

Video: Ons sonnestelsel 6.1

Spreker: Hennie Mouton

Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.

Almal weet dat die Aarde om die Son wentel en die Maan om die Aarde, maar die baan van die Maan is heelwat ingewikkelder as wat meeste mense besef. Dit het tot gevolg dat die Maan se opkoms en ondergangshoeke in ‘n maand min of meer soveel as die Son s’n in ‘n jaar verander, maar die hoeveelheid wat dit van die Son s’n verskil varieer in ‘n siklus van 18.6 jaar. Ek konsentreer op die waarnemings in Kaapstad in hierdie 1ste van 3 video’s oor hierdie onderwerp.

Reviews

Be the first to review “Ons sonnestelsel 6.1 (video)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×