Ons sonnestelsel 3 (video)
R30.00
MP4
Video: Ons sonnestelsel 3
Spreker: Hennie Mouton
Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Hierdie is die 3de van my video’s oor ons sonnestelsel en sy planete. Dit is gebaseer op ‘n 3-dimensionele dinamiese simulasie wat ek dekades gelede begin ontwikkel het. Hierdie aanbieding konsentreer op die sigbaar-met-blote-oog-planete (Venus tot Saturnus), en die Son en die Maan, se wentelbane spesifiek tov die Aarde. Dit wys dat hierdie relatiewe bewegings meer kompleks is as wat mens dink. Dit wys ook hoe ons die planete en die Maan in die volgende paar maande kon sien (vanaf Julie 2022), hoe die Maan herhaaldelik by die planete sou verby beweeg, en watter spesiale oplyning daar op 24 Junie 2022 was.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews