Skepping en Evolusie Archives - Waarheid in Liefde Produksies

Skepping en Evolusie: onversoenbaar! (Opsommende video)
‘n Opsomming en oorsig van die boek “Skepping & Evolusie – onversoenbaar!” word in die video gegee. Dit is omtrent 35 minute lank. Uiteraard is dit minder volledig as die video’s wat meeste onderwerpe in die boek bespreek, onder die titels “6000 jaar volgens die Bybel”.

The post Skepping en Evolusie: onversoenbaar! (Opsommende video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Skepping en Evolusie: onversoenbaar! (gedrukte boek, 4de weergawe)
The post Skepping en Evolusie: onversoenbaar! (gedrukte boek, 4de weergawe) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Verken Lewenswetenskappe verder – ‘n kritiese evaluering van evolusie
The post Verken Lewenswetenskappe verder – ‘n kritiese evaluering van evolusie appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Skepping & Evolusie: onversoenbaar! (e-boek, 4de weergawe)
The post Skepping & Evolusie: onversoenbaar! (e-boek, 4de weergawe) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

6000 jaar volgens die Bybel, deel 8 (video)
The post 6000 jaar volgens die Bybel, deel 8 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

6000 jaar volgens die Bybel, deel 7 (video)
The post 6000 jaar volgens die Bybel, deel 7 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

6000 jaar volgens die Bybel, deel 6 (video)
The post 6000 jaar volgens die Bybel, deel 6 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

6000 jaar volgens die Bybel, deel 5 (video)
The post 6000 jaar volgens die Bybel, deel 5 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

6000 jaar volgens die Bybel, deel 4 (video)
The post 6000 jaar volgens die Bybel, deel 4 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

6000 jaar volgens die Bybel, deel 3 (video)
The post 6000 jaar volgens die Bybel, deel 3 (video) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.