6000 jaar volgens die Bybel, deel 3 (video)
R30.00
MP4 (kry dit via die koopproses)
Video: 6000 jaar volgens die Bybel, deel 3
Spreker: Hennie Mouton
Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Deel 3 bespreek wat op elke skeppingsdag gebeur het. Dit fokus onder andere op skeppingsdag 6, en wys dat selfs die naamgewing van die diere van die veld wat toe bestaan het, nie onmoontlik was nie. Die kwessie van ver sterlig en ‘n relatief jong skepping, die probleem wat elke skeppingsleerder behoort aan te spreek, word gestel en enkele oplossings word bespreek. Maar hulle word aangetoon om onvoldoende te wees. So byvoorbeeld kan versnelde spoed van lig tydens die skeppingsweek, nie alle waarnemings verklaar nie. Deel 4 sal hierdie bespreking voltooi en ‘n verdedigbare oplossing van ver sterlig maar ‘n relatief jong skepping voorstel.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews