Skepping en Evolusie: onversoenbaar! (Opsommende video)
R0.00
Skepping & Evolusie – onversoenbaar! (opsommende video)
Aanbieder: Hennie Mouton
‘n Opsomming en oorsig van die boek Skepping & Evolusie – onversoenbaar! word in die video gegee. Dit is omtrent 35 minute lank. Uiteraard is dit minder volledig as die video’s wat meeste onderwerpe in die boek bespreek, onder die titels “6000 jaar volgens die Bybel”.
Die video mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.







Reviews