6000 jaar volgens die Bybel, deel 7 (video)

R30.00

MP4 (kry dit via die koopproses)

Video: 6000 jaar volgens die Bybel, deel 7

Spreker: Hennie Mouton

Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.

Hierdie is die 7de van ‘n reeks video’s oor die Bybel, wetenskap, skepping en evolusie. In Deel 7 word dinosourusse bespreek. Het hulle saam met die mens bestaan, en indien wel, hoe sou hulle op Noag se ark gepas het? Het die Bybel enige verwysing na dinosourusse?

Ek kyk ook na sogenaamde aapmense, en aanvanklik spesifiek na Neandertallers. Die video wys hoe bedrog en swak wetenskap besaai lê in die evolusiehipotese in paleo-antropologie. Dit wys ook dat die mens se voorgangers soos evolusioniste dit sien, selfs met hulle onbetroubare tydskale (kyk 6000 jr volgens die Bybel, deel 6), in die verkeerde periodes lê.

Reviews

Be the first to review “6000 jaar volgens die Bybel, deel 7 (video)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×