6000 jaar volgens die Bybel, deel 5 (video)
R30.00
MP4 (kry dit via die koopproses)
Video: 6000 jaar volgens die Bybel, deel 5
Spreker: Hennie Mouton
Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Hierdie is die 5de van ‘n reeks video’s oor die Bybel, wetenskap, skepping en evolusie. Deel 5 beantwoord die vraag van dag en nag voor die son geskep is, en dit bespreek 7 wetenskaplike bevestigings van die aarde se ouderdom van ongeveer 6000 jaar. Dit gaan oor te min helium in die atmosfeer, te min sout in die oseane, die magnetiese veld van die aarde en ander planete is te sterk, geen steenkool bestaan wat geen koolstof-14 bevat nie, die ravyn na die Niagara-watervalle is te kort, Pre-Kambriese diamante bevat koolstof-14 en daar is ordes te min mense op die aarde.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews