Kinderstorie-audio's Archives - Waarheid in Liefde Produksies

Loekie Leeu leer Respek: Doen altyd die regte ding (e-boek met audio)
Integriteit is om altyd die regte ding te doen. Selfs al is Mamma en Pappa nie daar nie. Integriteit teenoor ander wys dat jy hulle met respek behandel.

The post Loekie Leeu leer Respek: Doen altyd die regte ding (e-boek met audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Loekie Leeu leer Respek: Leef in vrede met almal (e-boek met audio)
Om in vrede met ander te leef vra dat mens moet vergewe sonder dat iemand vir jou jammer sê. Loekie Leeu moet leer om te vergewe selfs al sê iemand nie jammer nie. Respek probeer altyd in vrede met ander leef.

The post Loekie Leeu leer Respek: Leef in vrede met almal (e-boek met audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Loekie Leeu leer Respek: Moenie ander seermaak nie (e-boek met audio)
Loekie Leeu leer dat respek beteken dat jy moet besef dat jou woorde ook mense kan seermaak. Ons maak mekaar seer as ons mekaar lelike name noem. Ons moet mooi met mekaar praat en speel.

The post Loekie Leeu leer Respek: Moenie ander seermaak nie (e-boek met audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Loekie Leeu leer Respek: Moenie lelike taal gebruik nie (e-boek met audio)
Loekie is die seun van die koning en die seun van die koning moenie lelike taal gebruik nie. Maar Loekie dink dat lelike taal nodig is as jy baie seergerky het of kwaad is. Lelike taal wys nie dat jy respek het vir ander nie.

The post Loekie Leeu leer Respek: Moenie lelike taal gebruik nie (e-boek met audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Loekie Leeu leer Respek: Wees geduldig (e-boek met audio)
Geduld is ‘n baie belangrike eienskap. Geduld help jou om ander met respek te hanteer selfs al doen hulle dinge anders as jy.

The post Loekie Leeu leer Respek: Wees geduldig (e-boek met audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Loekie Leeu leer Respek: Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê (e-boek met audio)
In Loekie Leeu leer Respek,Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê,  leer Loekie dat dit belangrik is om ander te behandel soos jy behandel wil word.

The post Loekie Leeu leer Respek: Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê (e-boek met audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Robbie Renoster leer omgee: 6. Doen altyd die regte ding (audio)
The post Robbie Renoster leer omgee: 6. Doen altyd die regte ding (audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Robbie Renoster leer omgee: 5. Help al is dit moeilik (audio)
The post Robbie Renoster leer omgee: 5. Help al is dit moeilik (audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Robbie Renoster leer omgee: 4. Vergewe mekaar (audio)
The post Robbie Renoster leer omgee: 4. Vergewe mekaar (audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Robbie Renoster leer omgee: 3. Asseblief en dankie (audio)
The post Robbie Renoster leer omgee: 3. Asseblief en dankie (audio) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.