Loekie Leeu leer Respek: Moenie ander seermaak nie (e-boek met audio)

R50.00

Loekie Leeu wil sommer dadelik vir Robbie uitsorteer. Hy is baie verbaas as hy hoor dat respek beteken dat ons nie ander moet seermaak nie. Nie met wat ons sê nie en ook nie met wat ons doen nie.

Hierdie e-boekie kom saam met ‘n audio. Die storie word voorgelees deur Ellison Mouton. Dit is geskik vir 4-9 jariges en maak lees sommer baie pret.

Reviews

Be the first to review “Loekie Leeu leer Respek: Moenie ander seermaak nie (e-boek met audio)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×