Loekie Leeu leer Respek: Wees geduldig (e-boek met audio)
R50.00
Geduld is iets wat Loekie mee sukkel. Hy kan nie geduldig wag vir Mamma, oom Skilpad of Martie nie. Duifie leer hom om geduldig te wees sodat hy die vuur in die wolke kan sien en dit saam met die ander kan geniet.
Hierdie e-boek word voorgelees deur die skryfster. Kinders van 4-9 sal dit geniet om sommer saam te lees.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.









Reviews