Robbie Renoster leer omgee: 4. Vergewe mekaar (audio)
R15.00
Om mekaar te vergewe is makliker gesê as gedaan. Veral as jou beste maat die een is wat jou seergemaak het.
Maar wat voer Duifie in die mou?
Waarom draai daar skielik so ‘n klomp aasvoëls om Robbie Renoster se kop?
Outeur en Verteller: Ellison Mouton
Illustrasies: Hanri Steyn
Opnames: Etienne Myburgh
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews