Loekie Leeu leer Respek: Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê (e-boek met audio)
R50.00
Loekie Leeu is die seun van die koning. Maar hy verstaan nog nie veel van respek nie. In hierdie verhaal leer hy dat dit belangrik is om ander te behandel soos jy graag behandel sou wou word, Om ander te respekteer is wat Jesus van ons vra.
Hierdie e-boek word voorgelees deur die skryfster, Ellison Mouton. Dit maak saamlees sommer ‘n groot lekkerte. Geskik vir kinders van 4-9.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.










Reviews