Robbie Renoster leer omgee: 3. Asseblief en dankie (audio)
R15.00
Robbie Renoster is ‘n weesrenoster. Niemand het ooit vir hom geleer van “asseblief” en “dankie” nie. Maar is dit nie net dogtertjiediere wat so mooi moet praat nie?
Outeur en Verteller: Ellison Mouton
Illustrasies: Hanri Steyn
Opnames: Etienne Myburgh
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews