Robbie Renoster leer omgee: 5. Help al is dit moeilik (audio)

R15.00

Robbie Renoster is bang. Baie bang… Want hy sien ‘n motor aangery kom. En in ‘n motor is gewoonlik mense. En sê nou die mense wil sy horing steel net soos hulle met sy pappa en mamma gemaak het?

Toe Robbie sien dat die mense in die moeilikheid is, moet hy ‘n groot besluit maak…

Moet hy gaan help of moet hy liewer vlug?

 

Outeur en Verteller:      Ellison Mouton

Illustrasies:                        Hanri Steyn

Opnames:                          Etienne Myburgh

Reviews

Be the first to review “Robbie Renoster leer omgee: 5. Help al is dit moeilik (audio)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×