Loekie Leeu leer Respek: Moenie lelike taal gebruik nie (e-boek met audio)

R50.00

Lelike taal pas nie by die seun van die koning nie. Selfs nie as jy baie kwaad is of baie seergekry het nie. Loekie moes leer dat die seun van die koning in dit wat hy sê respek moet wys.

Hierdie e-boek word voorgelees deur die skryfster. Om saam te lees maak lees sommer makliker. Geskik vir ouderdomme 4-9.

Reviews

Be the first to review “Loekie Leeu leer Respek: Moenie lelike taal gebruik nie (e-boek met audio)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×