by Hennie Mouton | Feb 13, 2025 | Uncategorized
Ek sou graag kommentare wou sien op my skrywe oor die saak van a-millennialisme, en enigiemand wat anders dink, is baie welkom om hulle verstaan van die betrokke Skrifgedeeltes te verduidelik. Genadiglik is hierdie nie ‘n saak van redding nie. Maar dit is...
by Hennie Mouton | Aug 27, 2024 | Bybelstudies
Onderstaande is geneem uit die Daniël-Bybelstudie van hierdie webwerf. Enigeen van die Meder-Persiese konings kon Artasasta genoem word, want dit beteken koning, soos Farao in Egipte. Dan 11:2 En nou sal ek jou die waarheid te kenne gee. Kyk, nog drie konings sal...
by Hennie Mouton | Apr 5, 2024 | Bybelstudies
Die bekendste siening is dat Jesus op Vrydag gekruisig is – ook genoem Goeie Vrydag. Maar daar is ook goeie rede om te glo dat Jesus op Donderdag gekruisig is. Alle Skrifgedeeltes moet verreken word, onder andere ook dies wat die volgende uitwys: Daar was...
by Hennie Mouton | Nov 7, 2023 | Bybelstudies
Jesus verklaar Self dat slegs God aanbid mag word, maar net daarna laat Hy toe dat Hyself aanbid word. Daar is heelwat Skrif wat hierdie aanbidding van Jesus aantoon. Hierdie feit is goeie getuienis teen Jehova-getuies se dwaalleringe. Maar hulle verkies om te...
by Hennie Mouton | Nov 2, 2023 | Bybelstudies
Daar bestaan redelik algemene aanvaarding dat die volgende lande in die Bybel ooreenstem met die volgende moderne lande. Magog is Rusland en sy bondgenote, Persië is Iran, Kusiete en Putéërs verwys na die noorde van Afrika, Gomer verwys na omtrent die hele Europa, ook...