Verrassende Maanstrajekte, met fotobewyse

R0.00

MP4

Video: Verrassende maanstrajekte, met fotobewyse

Spreker: Hennie Mouton

Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom. Oorweeg asseblief om op die webwerf se gratis nuusbrief in te skryf – druk op die donkerrooi intekenknoppie.

Die maan se trajek om die aarde verander omtrent soveel in elke maand as die sonstrajek in 1 jaar. Dit word met foto’s aangetoon, geneem vanaf Hermanus. By Hermanus verander die maansopkomste en -ondergange omtrent 70° op die horison tweemaal elke maand.

1 review for Verrassende Maanstrajekte, met fotobewyse

  1. Hennie Mouton

    Hierdie video laat mens besef hoeveel alledaagse dinge mens net nooit raaksien nie

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×