Ons sonnestelsel 8.2 (video 2 oor verrassende Maanstrajekte)

R20.00

MP4

Video: Ons sonnestelsel 8.2

Spreker: Hennie Mouton

Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.

Die maan se trajekte om die aarde volg ‘n maandelikse, jaarlikse asook ‘n 18.6 jaar patroon wat vir baie mense nuus sal wees. Hierdie is die 2de video oor die onderwerp. Die maandelikse en jaarlikse patroon is heel eenvoudig om self deur waarneming na te gaan, maar aspekte daarvan sal vir baie mense verrassend wees, al hou hulle die maan al hoe lank taamlik gereeld dop. Die oriëntasie van die sekelmaan verander van maand tot maand en is ook gekoppel aan die 18.6 jaar maansiklus. Hoe meer ons weet, hoe beter sien ons.

1 review for Ons sonnestelsel 8.2 (video 2 oor verrassende Maanstrajekte)

  1. Hennie Mouton –

    Ek beplan om hierdie video later uit te brei met my eie foto’s van sekelmane relatief tot sonsopkomste en ondergange, maar dit sal nog ‘n tydjie duur.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×