Poësieterapie – Alwine Fölscher

R220.00

Om ‘n geliefde aan die dood af te staan bring intense seer wat uniek is vir elkeen. In hierdie bundel neem die skryfster ons op haar reis van rou deur die terapie van poësie.

1 review for Poësieterapie – Alwine Fölscher

  1. Ellison Mouton –

    Om seer te verwerk is vir elkeen ‘n unieke proses. Die skryfster laat die leser toe om haar hart se eerlike stryd en seer te sien.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×