Jesus is die Koning (audio)

R60.00

Kersfees is vir kinders een van die hoogtepunte van die jaar. Maar dit sou nooit vir Jesus nodig gewees het om te kom as dit nie was vir die sondeval  nie. Ons kan ook nie net by die boodskap van Sy geboorte bly nie. Kersfees  moet ons laat besef dat Hy eendag weer kom. Hierdie 8 liedjies begin by die Tuin van Eden, staan stil in Betlehem, buig voor die Kruis en sien uit na Jesus se Wederkoms. Daar is ook 8 begeleidingsnitte. Dit is ideaal vir lekker luister, of ‘n formele opvoering by die kerk of skool. Maar ook ideaal om rondom Kersfees die familie te betrek by ‘n imprompto Kersspel.

Komponis:      Ellison Mouton

Kunstenaars: Evangelietrappers

Verwerking en opnames: Pat Ratley : Revival Music

Omslagontwerp: Vera van Dalen

Reviews

Be the first to review “Jesus is die Koning (audio)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×