Gaan dan heen (e-kopie)

R0.00

Bladmusiek van die komposisie van ‘n seënbede uit die vroeë Ierse kerk.

Dit is geskik vir gebruik tydens eredienste, veral as ‘n uitstuurlied.

Moenie dit verkoop of versprei nie, maar verwys belangstellendes na die webwerf van Waarheid in Liefde Produksies waar hulle hul eie gratis kopie kan kry. Oorweeg asseblief om op die webwerf se gratis nuusbrief in te skryf – druk op die donkerrooi intekenknoppie.

Musiek en Lirieke: Ellison Mouton (1997)

 

4 reviews for Gaan dan heen (e-kopie)

  1. lorraine morgan

    I AM TRYING TO FIND A COPY OF GAAN DAN HEEN FOR THE GOSPEL SHOW I HOLD FOR THE BENEFIT OF SOMEONE NEEDY.
    WiL Produksies: Sure, from this website you can download the sheet music and the lyrics by ordering it for free.

  2. L. Myburgh

    Ellison Mouton het die lied geskryf. Sy was in Doornkloof gemeente in Pretoria.

  3. Rinette Ferreira (verified owner)

    Goeie diens

  4. Koos Carstens

    Dis ‘n besondere lied waarvan die effens ouer weergawe al deur verskeie gemeentes opgeneem is sonder dat hulle geweet het waar dit vandaan kom.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×