Robbie Renoster leer omgee: 2. Wees lief vir mekaar (audio)

R15.00

Robbie Renoster het sommer gou ‘n klomp nuwe vriende gemaak. Hy sien uit na ‘n heerlike piekniek saam met hulle.

By die kameeldoringboom aangekom, is daar chaos!

Wie sou dit gedoen het?

Sal Robbie ooit vir sulke skobbejakke ook lief kan wees?

 

Outeur en Verteller:      Ellison Mouton

Illustrasies:                        Hanri Steyn

Opnames:                          Etienne Myburgh

Reviews

Be the first to review “Robbie Renoster leer omgee: 2. Wees lief vir mekaar (audio)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×