Robbie Renoster leer omgee: 1. Wees lief vir jouself (audio)
R0.00
Robbie Renoster voel alleen, skaam, eenkant.
Niemand sal ooit met iemand soos hy vriende wil wees nie. Hy hou dan nie eers van homself nie.
Sal Duifie hom anders kan oortuig?
Outeur: Ellison Mouton
Illustrasies: Hanri Steyn
Opname: Etienne Myburgh
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews