Pieter Padda duik diep
R70.00
Pieter Padda is bang vir diep duik. Daarom weet hy nie van al die wonderlike skatte onder die water nie. Sy maats moedig hom aan om te spring toe gevaar dreig… sal hy spring of nie?
Ons is baie keer bang om te waag. Daar is soveel “sê-nou-maars” wat keer dat ons die skatte van die lewe ontdek. Is jy dalk Pieter wat op die kant staan en wonder? Of is jy soos sy maats wat ander kan aanmoedig om te waag?
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.







Reviews