Grieta Gans se Goggadans

R70.00

Grieta Gans wil so graag dans. Maar dit is nie juis iets wat ganse doen nie. Haar vriende lag vir haar en sê dat sy liewer moet hou by goggas vang. Maar dan kruis haar paaie met Geelkol…

Is jy iemand met ‘n droom wat moeilik is om te verwesenlik? Of is jy iemand wat iemand anders kan aanmoedig om hulle drome te verwesenlik?

Reviews

Be the first to review “Grieta Gans se Goggadans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×