Homoseksualiteit, het ek ‘n keuse? (boek)

R150.00

Hierdie 174 bladsye boek bespreek met begrip en empatie die sienings en uitdagings wat rondom die homoseksuele debat gevoer word. Dit is  n ‘n gemaklike trant geskryf. Die skrywer poog om objektief na die Skrif en navorsing te kyk wat deur beide kante van die debat aangehang word om sodoende by die waarheid van vrymaking uit te kom.

Outeur:: Ellison Mouton

Reviews

Be the first to review “Homoseksualiteit, het ek ‘n keuse? (boek)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×