Die Trojaanse Perd in die NG Kerk – die kanker van evolusie en liberalisme (e-boek)
R0.00
Die Trojaanse perd in die NG Kerk
‘n E-boek kan gratis afgelaai word (kry dit via die koopproses), met die versoek dat die koper dan ‘n bedrag van sy keuse aan ‘n Bybelgetroue sendingaksie sal skenk. Die e-boek mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Skrywers:
Dr Henrietta Klaasing, skrywer en boeksamesteller
Dr Hennie Mouton, skrywer en boeksamesteller
Ds Gideon Aggenbag, skrywer
Mnr Daniel Louw, skrywer
Ds Jan Louw, skrywer
Ds Hanan Viljoen, skrywer
Dr Koos Visser, skrywer
Die boek is in 2010 geskryf as ’n waarskuwing aan die NG kerk oor die dwaalweë wat hulle besig was om te volg, en waarin hul teologiese studente opgelei word, toe al die skrywers nog lidmate van die NG Kerk was. Die gevolge waarteen gewaarsku is, het later nog erger uitgeloop as wat die skrywers voorsien het.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





1 review for Die Trojaanse Perd in die NG Kerk – die kanker van evolusie en liberalisme (e-boek)