Openbaring se 7 seëls, 7 basuine, 3 weë en 7 skale,, deel 2 (video)
R30.00
Sewe seëls, sewe basuine, drie weë en sewe skale (of bakke) wat oordele uitspel in die tyd van Christus se eerste koms tot Sy wederkoms beslaan ‘n groot deel van Openbaring. Hoe pas hulle inmekaar, is hulle oorvleuelend, dui hulle op veelvuldige gebeure, kan hulle geanker word aan ander Bybelse gebeure?
Hierdie is die tweede van drie video’s deur Hennie Mouton oor die onderwerp.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews