Jesus se uitsprake oor die toekoms
R50.00
e-boek
Jesus se uitsprake oor die toekoms
Skrywer: Hennie Mouton
Die e-boek mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
’n Persoonlike Bybelstudie en/of vir ’n groep, met die verwagting dat elkeen duideliker antwoorde sal kry, al verskil dit van mekaar, en die Bybel vir elkeen meer kosbaar sal word, en ons al beter redes kan gee van die Hoop Wie in ons leef.
Matteus, Markus en Lukas word in die eerste 8 bladsye vergelyk, met vergelykende verse direk langs mekaar geplaas, maar dan word dit met ander Skrif, veral Daniël en Openbaring, vergelyk op bladsye 9 tot 17.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews