Die wegvoering en 1000 jr-vrederyk (video 2)

R30.00

Bybelgelowiges verskil baie oor die wegvoering en die 1000 jaar-vrederyk. Wegvoering is ‘n beter term as wegraping want eersgenoemde woord kom direk in die Bybel voor. Maar wanneer sal dit wees, en wat beteken dit? Is ons nou in die 1000 jaar-vrederyk, of kom dit nog? Moet Openbaring simbolies, letterlik, of simbolies én letterlik verstaan word?

Dit bly egter moeilike sake, en om nederig te bly oor jou of selfs jou gunstelingprediker se opinie, is baie gewens – ons almal kan altyd bly leer.

Hierdie is Hennie Mouton se video 2 van 3 oor die wegvoering en die 1000 jr-vrederyk.

Reviews

Be the first to review “Die wegvoering en 1000 jr-vrederyk (video 2)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×