Die Ou Testament en die 1000 jr-vrederyk
R30.00
e-dokument
Die Ou Testament en die 1000 jr-vrederyk
Skrywer: Hennie Mouton
Die e-dokument mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
’n Persoonlike Bybelstudie en/of vir ’n groep, met die verwagting dat elkeen duideliker antwoorde sal kry, al verskil dit van mekaar, en die Bybel vir elkeen meer kosbaar sal word, en ons al beter redes kan gee van die Hoop Wie in ons leef.
Na my mening is daar geen aanduiding dat die volledige vervulling van die wonderlike tye wat in feitlik elke Ou Testamentiese profetiese boek vir Israel aangekondig is, al gebeur het nie. Dit moet dus nog kom. Daarom moet die 1000 jr-vrederyk nog kom, nie net volgens Openbaring nie, maar ook volgens die Ou Testament.
Gelowiges wat glo dat ons sedert Christus se eerste koms in die 1000 jr-vrederyk is, moet dit kan versoen met al die Skrifgedeeltes wat in hierdie dokument aangehaal word.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews