Ryke volgens Daniël en Openbaring
R0.00
Gratis e-dokument (kry dit via die koopproses)
Skrywer: Hennie Mouton
Die e-dokument mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom. Oorweeg asseblief om op die webwerf se gratis nuusbrief in te skryf – druk op die donkerrooi intekenknoppie.
Dokument: Die ryke volgens Daniël en Openbaring
Tabelle word gegee wat op eenvoudig verstaanbare wyse aantoon dat daar ‘n sterk korrelasie is tussen die diere van Daniël en die diere van Openbaring. Beide dui op ryke in die verlede, in die hede, en in die toekoms, maar beide openbaar ook iets van die wonderlike uiteinde vir gelowiges in Christus. Dit kan gebruik word in ‘n Bybelstudie want heelwat Skrifverwysings is in die tabelle. Die konings van Openbaring 17, waaroor daar heelwat verskillende sienings bestaan, word spesifiek bespreek.
Hierdie PDF bevat al die skerms van die 3 video’s oor die “10 ryke van Egipte tot die Ewige Ryk”, maar nie die bykomende steminligting nie. Indien dit uitgedruk word, is dit handig om notas te maak terwyl na die video’s gekyk word.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.





Reviews