10 ryke van Egipte tot die Ewige Ryk, deel 2 (video)

R30.00

Daar is 10 pertinente ryke wat in die Bybel beskryf word vanaf Abraham se tyd tot die uiteindelik Ewige Ryk. Die boeke Daniël en Openbaring, en natuurlik Israel se oorhoofse geskiedenis soos uitgespel in die Ou Testament, wys ons hierdie 10 koninkryke. Dit help om ‘n goeie verstaan van die 7 koppe en 10 horings van Openbaring se dier uit die see te kry, en dit lei tot ‘n goeie verklaring van die 8 koninkryke van Openbaring 17 se rooi dier. Hierdie deel 2 konsentreer op die koninkryke van Daniël se visioen van die skaapram en die bokram, en die dier uit die see en die rooi dier van Openbaring.

Die PDF “Ryke volgens Daniël en Openbaring” bevat al die skerms van die 3 video’s, maar nie die bykomende steminligting nie. Indien dit uitgedruk word, is dit handig om notas te maak terwyl na die video’s gekyk word.

Reviews

Be the first to review “10 ryke van Egipte tot die Ewige Ryk, deel 2 (video)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×