Vry om te kies
R200.00
Emosies is ‘n kardinale deel van elke mens se lewe. Dit is die padtekens wat vertel wat in elke mens se binneste woel. Soms het omstandighede baie diep seer veroorsaak. Soms mag dit voel of daar nie hoop is nie. Die skrywer bied egter in hierdie boek leiding om emosies te verstaan en te gebruik om weer die pad uit die doolhof van verwarring te vind. Sy fokus veral op tieners maar enige volwassene sal baat vind by die dieper verstaan van die binnewerke van ons gemoed. Elkeen is vry om goeie keuses te maak ten spyte van omstandighede.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.









Reviews