Pasga, kruisiging en opstanding – video 1.2
R0.00
Video
Pasga, kruisiging en opstanding
Samesteller: Hennie Mouton
Die video’s mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
‘n Bybelsgebaseerde siening vir die spesifieke dae van die kruisigingsweek van die palmdag, die pasga-ete(s), die kruisiging en die opstanding word gegee, met redelike verduidelikings vir Skrifgedeeltes wat indirekte inligting gee. Dit gebruik ook historiese internetinligting om die weeksdae te bepaal asook die jaartal.
Video’s 1.1 en 1.2 gee motiverings vir ‘n Palmsondag en die kruisiging op Donderdag. Dit neem die uitsprake van Jesus dat Hy 3 dae en 3 nagte in die graf sou wees as baie letterlik.
Video’s 2 en 3 motiveer die siening van ‘n Palmmaandag en die kruisiging op Vrydag.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.






Reviews