‘n Reis deur Kolossense (gedrukte weergawe)
R80.00
‘n Reis deur Kolossense beklemtoon die waarheid dat God ons uit die mag van die duisternis weggeruk het en ons onder die heerskappy van Jesus Christus gestel het. Maar hoe lyk ‘n lewe wat verbonde is aan Christus? Wat beteken dit dat ons lewe verborge is in Hom?
Die studie bestaan uit 4 groepstudies en 5 stiltetydstudies vir persoonlike oordenking gedurende elke week . Hierdie studies lei die leser om vanuit die pad wat die Here met verskillende mense in die Ou en Nuwe Testament gestap het, die boodskap van Kolossense beter te verstaan.
Outeur: Ellison Mouton
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.








Reviews