‘n Reis deur Jakobus
R100.00
Jakobus skryf die brief aan gelowiges om hulle aan te moedig om raak te sien dat beproewing en versoekings iets is wat God toelaat en stuur sodat Sy kinders al meer kan groei om soos Jesus te wees. Gedurende hierdie 10 weke studie sal die leser meer leer oor die aard van beproewings en groei in die hantering daarvan.
Outeur: Ellison Mouton
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.








Reviews