‘n Reis deur Filippense (gedrukte weergawe)

R80.00

Filippense bied soveel praktiese riglyne vir ‘n jong gelowige. Die studie bestaan uit 4 studies wat in ‘n groep bespreek sal word. Een vir elke hoofstuk. Ter voorbereiding van die groepstudies, is daar 5 studies wat die leser gedurende die voorafgaande week deurwerk. Aan die hand van die lewe van spesifieke persone in die Bybel word die leser  gehelp om van die beginsels van Filippense in praktyk te sien uitspeel.

Outeur:                               Ellison Mouton

Reviews

Be the first to review “‘n Reis deur Filippense (gedrukte weergawe)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×