Jesus word aanbid want Hy is God

R0.00

Gratis e-dokument (kry dit via die koopproses)

Jesus word aanbid want Hy is God

Skrywer: Hennie Mouton

Die e-dokument mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.

Die Bybel wys op verskeie maniere dat Jesus God was, is en sal wees. Een van die maniere is om te kyk na die aanbidding van Jesus terwyl Jesus Self verklaar het dat net God aanbid mag word.

Hierdie is onder andere nuttig om te gebruik as met Jehova-getuies gepraat word want hulle ontken dat Jesus God is. In gesprekke sal dit goed wees om die KJV aan te haal, want hulle erken wel die gesag van die KJV-bybel.

Reviews

Be the first to review “Jesus word aanbid want Hy is God”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×