1 Petrus… ‘n onverganklike, onbesmette, onverwelklike erfenis

R50.00

Beproewing en swaarkry is iets wat nie een van ons wil hê nie. Tog is dit deel van elkeen van ons se lewe. Waarom laat God dit toe? Wat wil Hy daarmee in ons lewens bereik? Kan dit wees dat Hy dit selfs stuur?

In hierdie 12 weke Bybelstudie ontgin ons die uitdagings van beproewing in die lig van die versekering dat God vir ons ‘n onverganklike, onbesmette, onverwelklike erfenis in die hemel bewaar.

Die studie is geskik vir selgroepe maar kan ook vir selfstudie gebruik word. Dit bestaan uit 12 groepstudies en ook 5 stiltetydstudies vir elk van die 12 weke.

Outeur:

Ellison Mouton

Reviews

Be the first to review “1 Petrus… ‘n onverganklike, onbesmette, onverwelklike erfenis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×