by Ellison Mouton | Jul 21, 2025 | Bybelstudies
20 Julie 2025 Van heerlikheid tot heerlikheid deur vergifnis (08) Verlede week het ‘n diep hartsondersoek van jou gevra. Maar ek weet uit ondervinding dat elkeen wat bereid was om in gehoorsaamheid dit saam met ons Here Jesus deur te werk, verbaas staan...
by Ellison Mouton | Jul 15, 2025 | Bybelstudies
13 Julie 2025 Van heerlikheid tot heerlikheid deur vergifnis (07) Verlede keer het ons gepraat oor seer wat net eenvoudig te diep lê. Dalk het jy iemand al keer op keer vergewe en geseën maar as jy weer aan daardie persoon dink is die seer maar weer terug. Om iemand...
by Ellison Mouton | Jul 7, 2025 | Bybelstudies
6 Julie 2025 Van heerlikheid tot heerlikheid deur vergifnis (06) Hoe gaan dit met die deurwerk van die vergifnislysie? Ek is seker dat julle, soos wat julle vergifnis vra en gee, ervaar dat die Here Jesus besig is om julle nie net van heerlikheid tot heerlikheid te...
by Ellison Mouton | Jun 29, 2025 | Bybelstudies
29 Junie 2025 Van heerlikheid tot heerlikheid deur vergifnis (05) Ek onthou nog die eerste keer toe ek die vreugde van vergewe en seën ervaar het. Dit was die eerste keer dat ek en Hennie ‘n Lewensverrykingseminaar bygewoon het. Ds Sors Geldenhuys het ons geleer dat...
by Ellison Mouton | Jun 23, 2025 | Bybelstudies
22 Junie 2025 Van heerlikheid tot heerlikheid deur vergifnis (04) Wat sou julle sê sou die teenoorgestelde wees van Jesus se versekering dat ons van heerlikheid tot heerlikheid verander word soos wat ons lees in 2 Kor 3:18? En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos...