Ons sonnestelsel 6.2 (video)
R30.00
MP4
Video: Ons sonnestelsel 6.2
Spreker: Hennie Mouton
Die MP4 mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Hierdie is die 2de video wat gaan oor die Son en Maan se trajekte ten opsigte van waarnemers op 4 verskillende plekke op Aarde. Dit gaan voort met die waarnemings by Kaapstad, maar kyk dan ook na Christchurch, Nelspruit en Longyearbyen, die dorpie wat die naaste aan die Noordpool is. Die verrassende resultaat dat plekke, wat baie meer Suid lê as die Steenbokskeerkring wat op -23.4° is. die Son aan hulle Suidekant kan sien opkom en ondergaan, word bespreek.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.




Reviews