Covid-19-vaksienesterftes en Rusland-Oekraïne-oorlogsterftes
R50.00
e-dokument
Covid-19-vaksienesterftes en beraamde Rusland-Oekraïne-oorlogsterftes
Skrywer: Hennie Mouton
Dit lyk nogal vreemd om hierdie twee sake bymekaar te bespreek, maar daar is ’n gemeenskaplike bron as basis, naamlik oormaat sterftes soos verskaf deur Our World in Data. Erkende statistiek wys dat Covid-19-vaksienes dodelik was en Rusland se soldatesterftes is waarskynlik aansienlik hoër as Oekraïne s’n. Grafieke en syfers word in die skrywe verskaf.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.




Reviews