Robbie Renoster leer Omgee (boek)
R180.00
Robbie Renoster is ‘n weesrenoster wat baie dinge van die lewe moet leer. Saam met sy maats het hy baie pret maar Buffel en Bobbejaan maak dit nie maklik nie. Die boekie bevat 6 stories waarin hy leer van wat die behels om om te gee vir jouself en vir ander. Die boekie is geskik vir voorlees van ouderdom 3 af en vir self lees tot ouderdom 10.
Outeur: Ellison Mouton
Illustrasies: Hanri Steyn
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.








1 review for Robbie Renoster leer Omgee (boek)